JAN van BRAKPAN......:D
- wonbyamile
-
Topic Author
- Platinum Member
-
- Posts: 4865
- Thanks: 121
JAN van BRAKPAN......:D
13 years 9 months ago
JAN van Brakpan bel die tandarts
*"More Dokter, wat kos dit om n tand te trek?"*
*"Die totale koste sal R285 wees"*
*"Blinde bliksem! Hoekom so duur?"*
*"Ons moet eers konsulteer, dan n x-straal neem en dan kan ons eers trek"*
*"Wat sal die prys wees as ons die konsultasie en die x-ray skip"*
*"Jong, dit bring n bietjie risiko mee maar sal die prys afbring na R157"*
*"En as ons dit sonder verdowing doen?"*
*"Dit is nie gewone praktyk nie en gaan bitter seer wees maar sal n verdere R20 goedkoper wees"*
*"Wat van as een van jou trainees die tand trek?"*
*"Ek kan dan nie professionaliteit waarborg nie maar dit sal die koste verminder na R75"*
*"Nog beter, hoekom laat ons nie een van jou studente die tand trek nie terwyl die ander studente toekyk as deel van hulle opleiding?"*
*"Dit sal goed wees vir die studente maar dit kan baie traumaties raak vir die pasient. Sou ons hierdie roete gaan sal ek jou slegs R10 vra"*
*"Nou praat jy my taal my tjomma!! Kan ons dan n afspraak bevestig vir my vrou vir Dinsdag 9-uur?"*

Please Log in or Create an account to join the conversation.
- heinrich
-
- Platinum Member
-
- Posts: 2534
- Thanks: 375
Re: Re: JAN van BRAKPAN......:D
13 years 9 months ago
lol...sounds like the typical coloured from the cape flats!

Please Log in or Create an account to join the conversation.
Time to create page: 0.095 seconds